Die Oktoberlelie (Bonatea speciosa) is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet wat inheems is in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en Mosambiek. Dit kom op die kus voor van Lambertsbaai tot aan die suide van Mosambiek. Die plant blom van Junie tot Februarie. Dit is ook deel van die fynbos-bioom.
Bron Plamts of the World Online
Kategorie:Bonatea (plant) Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika