Apodolirion lanceolatum is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, kom van Barrydale tot by Mosselbaai voor en is deel van die fynbos-bioom. Daar moet nog meer ondersoek oor die plant gedoen word alvorens die taksonomie gefinaliseer kan word.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Apodolirion Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika