Die Swartruggensberge is 'n bergreeks wat in die binneland van die Wes-Kaap geleë is. Dit is onder andere die tuiste van die Swartruggens vexator, 'n blomdraende struik van die fynbos. Die vygie Mesembryanthemum knolfonteinense is ook endemies in die berg.

Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Bergreekse in Suid-Afrika