duimnael Maskulisme of maskulinisme verwys na ideologieë en sosiaal-politieke bewegings wat fokus op kwessies rakende mans en seuns. Sommige vorme van maskulinisme fokus op die bekamping van wat as seksisme of diskeiminasie teen mans beskou word. Dit is dus in 'n mate 'n teenpool vir feminisme en bevorder eienskappe wat tipies van mans en seuns is. Die terme kan ook verwys na die mansregtebeweging of 'n soort antifeminisme.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Aktivisme Kategorie:Sosiologie Kategorie:Politieke ideologieë