duimnael|links||Borsbeeld van Pierre de Coubertin in Baden-Baden Pierre de Frédy, Baron de Coubertin (Parys, 1 Januarie 1863 - Genève, 2 September 1937), beter bekend as Pierre de Coubertin, was 'n Franse historikus en pedagoog wat bekendheid verwerf het vir die stigter van die moderne Olimpiese Spele. Hy was ook die tweede voorsitter van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK).
Op sy aandrang word kunswedstryde by die program van die Olimpiese Somerspele van 1912 ingesluit.
In een van sy toesprake, verklaar hy "meedoening is belangriker as om te wen".
Kategorie:IOK-voorsitters Kategorie:Franse sportlui Kategorie:Geboortes in 1863 Kategorie:Sterftes in 1937