Al-'Asr (Arabies: العصر, "Die Tyd") is die 103de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Dit is die derde kortste hoofstuk van die Koran.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Volgens dié hoofstuk toon die mens verlies, buiten dié wat gelowig is.
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran