Al-Humaza (Arabies: ٱلهُمَزَة, "Die Lasteraar") is die 104de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 9 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Volgens dié hoofstuk word mense wat laster en rykdom vergaar veroordeel. Op hulle wag die verskrikking van die hel.
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran