Al-Ma'un (Arabies: ٱلمَاعُون, "Weldade") is die 107de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 7 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die tema van die soera is weldade. Mense wat nie die armes voed en barmhartigheid betoon nie, word veroordeel.
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran