Al-'Kuraysh (Arabies: قُرَيْش, "Die Koereisj") is die 106de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 4 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Dié hoofstuk gaan oor die beskerming van die Koereisj, 'n groep Arabiese clans waarin Mohammed gebore is, en die aansporing dat hulle God moet aanbid.
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran