At-Tin (Arabies: التين, "Die Vy") is die 95ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 8 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Volgens dié hoofstuk het God die mens voortreflik geskape,Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. maar Hy laat hulle tot die allerlaagste verval, buiten die gelowiges. Laastens word mense herinner die oordeelsdag is werklik.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran