Al-Bayyina (Arabies: البينة, "Die Duidelike Bewys") is die 98ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 8 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar, hoewel dit betwis word.

Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Die mens word in dié hoofstuk gemaan om God te aanbid, en dan wag die beloning in die hiernamaals. Daarteenoor is die ongelowiges gedoem.

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran