Al-'Kari'a (Arabies: القارعة, "Die Ramp") is die 101ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Dit verwys na die eindtyd. Volgens die geleerde Tafser ibn Kathir is al-'Kari'a een van die name van die oordeelsdag.Tafsir ibn Kathir. 2000, Darussalam, Riaad (dar-us-salam.com) Die goeie en slegte mense sal dan volgens hulle dade geoordeel word.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran