Az-Zalzala (Arabies: الزلزلة, "Die Aardskudding") is die 99ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 8 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar, hoewel dit betwis word.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Op die oordeelsdag, "wanneer die aarde geweldig sal skud,Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. sal mense volgens hulle dade geoordeel word.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran