Al-'Kadr (Arabies: القدر, "Die Majesteit") is die 97ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 5 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 1. Dit vier die nag van die eerste openbaring van wat die Koran sou word. Dit gaan hoofsaaklik oor mag.
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran