Al-Hashr (Arabies: الحشر, "Die Verbanning") is die 59ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 24 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming Die naam van die soera kom uit vers 2, waar die woord "hashr" gebruik word om die verdrywing van die Joodse Banu Nadir-stam uit hulle huise te beskryf. Die soera noem in die laaste drie verse 15 Name van God in Islam.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran