Cliffortia tenuis is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op Elim-vlakte voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1742 km² en daar is tans ses subpopulasies oor. Die plant het die afgelope 120 jaar reeds 30% van sy habitat afgestaan die die aanlê van wingerde en verbouing van protea's. Die plant is deel van die fynbos-bioom.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
tenuis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika