Die Anysbergsterboom (Cliffortia conifera) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Anysberg voor. Die enigste populasie daar bestaan uit minder as 250 plante.
Die plant is deel van die fynbos-bioom. Die boom se FSA-nommer is 145.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
conifera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika