Cliffortia burgersii is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die De Hoop-natuurreservaat voor. Daar is die enigste populasie wat tussen 100 – 200 plante groot is.
Die plant is deel van die fynbos-bioom.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
burgersii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika