Drosanthemum hallii is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en naby Worcester in die Wes-Kaap voorkom. Die spesie is deel van die fynbos en renosterveldbiome. Dit het 'n voorkomsgebied van 657 km² en daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante en die aanlê van wingerde.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hallii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika