Drosanthemum hispidum is 'n vetplant in die vygiefamilie wat inheems aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap, Vrystaat en Namibië is.

D. hispidum bevat die alkaloïed 4'-O-demetielmesembrenol, struktuurgewys verwant aan alkaloïde in die kanna (Sceletium tortuosum).

Gewone name Die plant se Afrikaanse naam is die fyn T'nouroebos en in Engels staan dit bekend as die hairy dewflower.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

hispidum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika