Eberlanzia sedoides is 'n vetplant uit die vygiefamilie wat inheems aan Namibië en die Noord-Kaap is. Dit kom in die suide van Namibië voor, die Richtersveld en so ver suid as Hondeklipbaai in Namakwaland.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Eberlanzia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika