Drosanthemum calycinum is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap van Clanwilliam tot by Koeberg en Riversdal voorkom. Die spesie is deel van die fynbos.
Dit het 'n voorkomsgebied van 20 000 km² en daar is sestien subpopulasies. Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan koringverbouing die afgelope 100 jaar. Die plant word steeds bedreig deur indringerplante, gewasverbouing en menslike ontwikkeling.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
calycinum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika