Die Wilgespruit is 'n spruit wat noord van Krugersdorp in Gauteng in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n klein sytak van Muldersdrift se loop wat in die Krokodilrivier mond.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Wilgespruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Gauteng