Die sandbobbejaankool (Othonna coronopifolia) is 'n struik wat endemies is aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant word tot 1.5 m hoog, is deel van die fynbos en blom van Julie tot November.
Bronne John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika