Othonna rufibarbis is 'n struik wat endemies aan die Oos-Kaap is en kom van Oesterbaai tot by Addo voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 1 496 km² en daar was vier subpopulasies maar twee is uitgestorwe weens die ontwikkeling van die stad Gqeberha. Daar is onlangs drie nuwe subpopulasies naby Kaap St. Francis ontdek en daar word vermoed dat daar meer is. Die plant staan habitat af aan behuisingskemas en indringerplante.
Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Struike