Othonna hallii is 'n struik wat endemies aan die Wes-Kaap is in die Vanrhynsdorp-distrik tussen die Holrivier en Koekenaap en dit het 'n voorkomsgebied wat kleiner as 100 km² is. Daar is vyf subpopulasies. Die spesie het habitat afgestaan aan mynbou-aktiwiteite; dit bly nog steeds 'n bedreiging.

Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika