Othonna wrinkleana is 'n struik wat endemies aan die Wes-Kaap is en kom in die Knersvlakte voor. Daar is vier subpopulasies en die plant word bedreig mynbou aktiwiteite en oorbeweiding.

Bronne Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika