Die bobbejaankool (Othonna arborescens) is 'n struik wat endemies is aan die Wes-Kaap. Dit kom van St. Helenabaai tot by die Kaapse Skiereiland voor. Die plant word tot 60 cm hoog, is deel van die fynbos en blom van Mei tot September.

Bronne John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika