Othonna bulbosa is 'n struik wat endemies aan die Wes-Kaap is. Dit kom van die Koue Bokkeveld en Piketberg tot by Bredasdorp voor. Die plant word tot 30 cm hoog, is deel van die fynbos en blom van Junie tot Oktober.
Bronne John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Struike Kategorie:Othonna Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika