Die Grobbelaarsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en net suid van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.

Ontspring Ongeveer 8 km noordwes van die Kangogrotte, koördinate

Sytakke Hoeksrivier Olienbosrivier

Eksterne skakels Google-kaart van Grobbelaarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap