Die Kliprivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en net suid van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.
Ontspring
Monding Koördinate
Eksterne skakels Google-kaart van Kliprivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap