Die Hoeksrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, wat 3 km wes van die Kangogrotte met die Olienbosrivier saamvloei om die Grobbelaarsrivier te vorm. Laasgenoemde is 'n sytak van die Olifantsrivier suid van Oudtshoorn.
Ontspring Ongeveer 8 km noord van die Kangogrotte, koördinate
Eksterne skakels Google-kaart van die Hoeksrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap