Die Olienbosrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, wat 3 km wes van die Kangogrotte met die Hoeksrivier saamvloei om die Grobbelaarsrivier te vorm. Laasgenoemde is 'n sytak van die Olifantsrivier suid van Oudtshoorn.

Ontspring Ongeveer 8 km noordwes van die Kangogrotte, koördinate

Eksterne skakels Google-kaart van die Hoeksrivier en Olienbosrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap