Die Vereniging van Privaatskole in Suid-Afrika (Engels: The Independent Schools Association of Southern Africa of ISASA) is die grootste assosiasie vir onafhanklike skole in Suid-Afrika. Onafhanklike skole is ook bekend as private skole.
ISASA skole verskaf kwaliteit, waarde-gebaseerde onderwys aan meer as 148 000 leerlinge. ISASA lewer vyftig professionele dienste aan 700 diverse skoollede.
Eksterne skakels ISASA se webadres Lys van privaat skole in Suid-Afrika
Kategorie:Onderwys in Suid-Afrika