Abdullah Ibrahim (9 Oktober 1934 – 15 Junie 2026), voorheen bekend as Adolph Johannes Brand en as Dollar Brand, was 'n bekende Suid-Afrikaanse pianis en komponis. Sy musiek weerspieël die baie musikale invloede van sy jeug in die multikulturele hawe-areas van Kaapstad, en strek van tradisionele Afrikaliedere tot die evangeliese liedere van die AME Kerk en ragas, tot meer moderne jazz en ander Westerse style. Binne jazz weerspieël sy musiek veral die invloed van Thelonious Monk en Duke Ellington.
duimnael|links|Abdullah Ibrahim (2016) Ibrahim is op 15 Junie 2026 ná 'n kort siekbed in Duitsland oorlede. Volgens sy familie sal hy in die Duitse deelstaat Beiere ter ruste gelê word.
Sien ook Lys van jazz-pianiste
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2026 Kategorie:Suid-Afrikaanse komponiste Kategorie:Suid-Afrikaanse musici