Oom Manie Bodenstein (15 Julie 1928 — 17 Oktober 2013) is 'n bekende Suid-Afrikaanse konsertinaspeler. Hy het van vroeg af in musiek belanggestel en op 8-jarige ouderdom reeds begin mondfluitjie speel. Sy eerste album is in 1947 opgeneem.
Diskografie Van Manie se albums sluit in:
Deur Die Jare 1947 - 1996 Twintig Van Die Beste Boeremusiek Treffers Boerekos - Lekker Kuier Boeremusiek Boerekos Vol.2 - Lekker Kuier Boeremusiek Boeremusiek Vang Spoed RSG se Gewildste So Ry Die Boere (saam met Blackie Swart)
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2013