Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Hexrivier (dubbelsinnig)
Die Hexrivier is 'n spruit wat direk suid van Sterkstroom in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.
Monding
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap