Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Hexrivier (dubbelsinnig)
Die Heksrivier is 'n spruit wat in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is in die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit en in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Dit is net oos van die R403-pad met die naaste dorpe Victoria-Wes, Loxton en Britstown.
Monding
Kategorie:Riviere in Noord-Kaap