duimnael|upright|Arthur Honegger in 1928
Arthur Honegger (10 Maart 1892 – 27 November 1955) was 'n Switserse komponis van Franse afkoms wat 'n groot gedeelte van sy lewe in Parys gewoon het. Arthur Honegger Oxford Reference Page Hy was 'n lid van Les Six. Sy bekendste werk is waarskynlik Antigone, wat tussen 1924 en 1927 gekomponeer is ná 'n Franse libretto deur Jean Cocteau. Die libretto is gebaseer op die tragedie Antigone deur Sophokles. Die eerste opvoering daarvan vind plaas op 28 Desember 1927 by die Théâtre Royal de la Monnaie, met rekwisiete deur Pablo Picasso en kostuums deur Coco Chanel. Sy mees uitgevoerde werk is egter waarskynlik die orkestrale komposisie Pacific 231, wat geïnspireer is deur die klank van 'n stoomenjin lokomotief. Arthur Honegger Encyclopedia Page
Noemenswaardige komposisies
Werke met Opusnommers kom uit die volledige katalogus deur Harry Halbreich.
Orkestrale musiek : Simfonieë: 1930: H 75 Simfonie No. 1 1941: H 153 Simfonie No. 2 vir strykinstrumente en trompet in D 1946: H 186 Simfonie No. 3 (Symphonie Liturgique) 1946: H 191 Simfonie No. 4 in A (Deliciae basiliensis) 1950: H 202 Simfonie No. 5 in D (Di tre re) Simfoniese bewegings: 1923: H 53 Pacific 231 (Simfoniese beweging No. 1) 1928: H 67 Rugby (Simfoniese beweging No. 2) 1933: H 83 Simfoniese beweging No. 3 Concerti:
1924: H 55 Concertino vir klavier en orkes in E majeur 1929: H 72 Concerto vir tjello en orkes in C majeur 1948: H 196 Concerto da camera, vir fluit, Engelse horing en strykinstrumente Ander: 1917: H 16 Le chant de Nigamon 1920: H 31 Pastorale d'été 1923: H 47 Chant de joie 1951: H 204 Monopartita
Oratorios: 1921: H 37 Le roi David (Koning Dawid) libretto deur René Morax, weergawe vir orkes in 1923 1935: H 99 Jeanne d'Arc au bûcher, libretto deur Paul Claudel, weergawe met proloog in 1941 1938: H 131 La danse des morts, (Die Dans van die Gestorwenes) libretto deur Paul Claudel 1953: H 212 Une cantate de Noël ('n Kersfeeskantate)
Operas : 1903: Philippa, nie georkestreer, uitgevoer of gepubliseer nie 1904: Sigismond, verlore 1907: La Esmeralda, ná Victor Hugo se Notre-Dame de Paris, onvoltooid en ongepubliseer 1918: La mort de sainte Alméenne, libretto deur M. Jacob, ongepubliseer en slegs Interlude georkestreer 1925: Judith, libretto deur René Morax, eerste opvoering by die Opéra de Monte-Carlo op 13 Februarie 1925 1927: H 65 Antigone, libretto deur Jean Cocteau gebaseer op Sophokles, eerste opvoering by La Monnaie op 28 Desember 1927
Operettes : 1925: H 108 L'Aiglon, gekomponeer saam met Jacques Ibert; libretto vir bedrywe 2–4 deur H. Cain, ná E. Rostand, libretto vir bedrywe 1 en 5 deur Ibert, Opéra de Monte-Carlo, 10 Maart 1937 1930: Les aventures du roi Pausole, libretto deur A. Willemetz, ná P. Louÿs, eerste opvoering op 12 Desember 1930, Parys, Bouffes-Parisiens 1931: La belle de Moudon, libretto deur René Morax, Mézières, Jorat, Switserland, 30 Mei 1931, ongepubliseer 1937: Les petites cardinal, libretto deur Willemetz en P. Brach, ná L. Halévy, Parys, Bouffes-Parisiens, 13 Februarie 1938
Ballette : 1918: H 19 Le dit des jeux du monde 1921: H 38 Horace victorieux, symphonie mimée
Kamermusiek: 1917: H 15 Strykkwartet No. 1 in C mineur 1929: H 28 Sonate vir altviool en klavier 1935: H 103 Strykkwartet No. 2 in D 1937: H 114 Strykkwartet No. 3 in E 1945: H 181 Paduana vir tjellosolo 1947: H 193 Intrada vir C-trompet en klavier Soloklavierwerke 1910: Drie Stukke (Scherzo, Humoresque, Adagio) 1916: Toccata en Variasie 1915–9: Drie Stukke (Prelude, Homage to Ravel, Danse) 1919–20: Sewe kort stukke 1920: Sarabande (vir Album de Six) 1923–4: Le Cahier Romand 1928–9: Hommage to Albert Roussel 1932: Prelude, Arioso en Fuga op die naam BACH 1941: Petits Airs sue une basse celebre 1943–4: Twee Sketse
Verwysings
Verdere leesstof Honegger se biograaf was Marcel Landowski, die Franse komponis en kunsteadministrateur, wat in 'n groot mate deur Honegger beïnvloed is. Sy biografie verskyn in 1978 (). Harry Halbreich. Arthur Honegger, na Engels vertaal deur Roger Nichols. Portland, Oregon: Amadeus Press, 1992. Die werk oorweeg beide Honegger se lewe en werk. Dit is geskryf in samewerking met Honegger se dogter Pascale. Halbreich dokumenteer Honegger se lewe van kindsbeen af. Alle werk word bespreek, met belangriker werke wat in detail bespreek word. (1999). Geoffry Spratt. "Honegger, Arthur." Grove Music Online. Willy Tappet. Arthur Honegger. Zürich: Atlantis Verlag, 1954.
Eksterne skakels
Site Arthur Honegger – Die amptelike webblad van die komponis; tweetalig (Frans en Engels) Unlocking the Mystery of Honegger Holocaust Music – 'n gesprek oor Honegger se rol tydens die versetbeweging Cello Concerto Review Drama lírico Bíblico, Judith (oudio aanlyn y descarga). Arthur Honegger – biografie van die komponis František Sláma Archive. Meer oor die geskiedenis van die Tsjeggiese Filharmoniese orkes tussen die 1940's en die 1980's: Dirigente
Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Franse komponiste