Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Hexrivier (dubbelsinnig)

Die Hexrivier is 'n spruit wat in die Vrystaat langs die Lesothogrens met Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Mohokare (Caledonrivier), in die opvanggebied van die Oranjerivier.

Monding

Kategorie:Riviere in Vrystaat