Andimba Toivo ya Toivo-lughawe (IATA: OND, ICAO: FYOA) voorheen bekend as Ondangwa-lughawe is 'n lughawe wat Ondangwa bedien, 'n dorp in die Osjana-streek van Namibië. Die lughawe is ongeveer 5 kilometer noordwes van die sentrum van Ondangwa.

Die Ondangwa ongerigte radiobaken (identifikasie: OA) is op die veld geleë.

Lugrederye en bestemmings Die volgende lugredery bedryf gereelde geskeduleerde dienste na/van die lughawe: FlyNamibiaflywestair.com - Book Flight verkry 11 Februarie 2021 (vanaf Windhoek–Eros).

Verwysings

Eksterne skakels duimnael|links|260px|'n Soldaat hou 'n vliegtuig van Air Namibia dop op Ondangwa-lughawe

OpenStreetMap - Ondangwa OurAirports - Ondangwa

Kategorie:Lughawens in Namibië Kategorie:Geboue en strukture in Namibië