Lüderitz-lughawe (IATA: LUD, ICAO: FYLZ) is 'n lughawe wat Lüderitz, 'n dorp in die ǁKaras-streek van Namibië bedien. Die lughawe is ongeveer 9 kilometer suidoos van die middedorp van Lüderitz, op die B4-pad.
Lugrederye en bestemmings Geen geskeduleerde dienste nie
Nadat Air Namibia sy bedrywighede in Februarie 2021 gestaak het, is die lughawe sonder enige geskeduleerde dienste gelaat.
Verwysings
Eksterne skakels
OurAirports - Lüderitz OpenStreetMap - Lüderitz
duimnael|links|350px|Lughawegebou by Luderitz
Kategorie:Lughawens in Namibië