Die Ase (Oudnoors: Æsir) is die gode van die hoofpanteon in die Noorse mitologie. Hulle sluit in Odin, Frigg, Thor en Baldr. Die tweede Noorse goderyk is die Wane. In die mites voer die twee goderyke oorlog teen mekaar en word eindelik 'n verenigde panteon.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Noorse gode