Rafael "Rafa" Nadal Parera (Katalaans: [rəfəˈɛɫ nəˈðaɫ pəˈɾeɾə], Spaans: [rafaˈel naˈðal paˈɾeɾa]; gebore 3 Junie 1986 in Manacor, Majorka, Spanje) is 'n voormalige Spaanse professionele tennisspeler. Hy beklee tans die wêreld se no. 173-posisie en is 'n veertienmalige Franse Ope-enkelspelkampioen (2005-'08, 2010-'14, 2017-'22), tweemalige kampioen by Wimbledon (2008 en 2010), viermalige kampioen by die VSA-Ope (2010, 2013, 2017 en 2019) en twee keer kampioen by die Australiese Ope (2009 en 2022). Hy het altesaam reeds 22 Grand Slam-enkelspeltitels verower.

In 2010 het hy die tweede man in die geskiedenis geword wat vyf Roland Garros-enkeltitels ingepalm het.

Ten spyte daarvan dat hy linkshandig is terwyl hy tennis speel, is Nadal bekend daarvoor dat hy regshandig is terwyl hy dinge in die alledaagse lewe doen soos skryf en gholf speel.

Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Rafael Nadal in 2006 duimnael|links|upright|Rafael Nadal nadat hy die Franse Ope in 2006 gewen het Die tabel toon Nadal se prestasie tydens elk van die Grand Slam-mansenkelspeltoernooie waaraan hy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope 2003 Nie ingeskryf nie Beseer Rondte 3 Rondte 2 2004 Rondte 3 Beseer Beseer Rondte 22005 Rondte 4 Wenner Rondte 2 Rondte 32006 Beseer Wenner Eindstryd Kwarteindstryd2007 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Rondte 42008 Halfeindstryd Wenner Wenner Halfeindstryd2009 Wenner Rondte 4Beseer Halfeindstryd2010 Kwarteindstryd Wenner Wenner Wenner2011 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Eindstryd2012 Eindstryd Wenner Rondte 2Beseer2013Beseer Wenner Rondte 1 Wenner2014 Eindstryd Wenner Rondte 4Beseer2015 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Rondte 2 Rondte 32016 Rondte 1 Rondte 3Beseer Rondte 42017 Eindstryd Wenner Rondte 4 Wenner2018 Kwarteindstryd Wenner Halfeindstryd Halfeindstryd2019 Eindstryd Wenner HalfeindstrydWenner2020 Kwarteindstryd Wenner Toernooi nie gehou nie Nie gespeel nie2021 Kwarteindstryd Halfeindstryd Nie gespeel nie Nie gespeel nie2022 Wenner Wenner Halfeindstryd Rondte 42023 Rondte 2 Nie gespeel nie Nie gespeel nie Nie gespeel nie2024 Nie gespeel nie Rondte 1 Nie gespeel nie Nie gespeel nie

Verwysings

Bronne Rafael Nadal und John Carlin: Rafa – Mein Weg an die Spitze. Edel Verlag, Hamburg 2012, . Tom Oldfield: Rafael Nadal: The Biography. Blake Publishing, 2010, .

Eksterne skakels

Rafael Nadal se amptelike webwerf Rafael Nadal se ATP-profiel Rafael Nadal se ITF-profiel

Kategorie:Spaanse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers