Daar woon 34 707 8171 mense in Kenia, waarvan sowat 3 miljoen (10%) in die hoofstad Nairobi.

Etniese groepe Kikuyu (Agĩkũyũ) 20,78% Luhya 14,38% Luo 12,38% Kalenjin 11,46% Kamba 11,42% Kisii 6,15% Ameru (Meru) 5,07% Masai 1,76% Turkana 1,52% Embu 1,20% Somaliërs 0,99% (ook Ajuran en Ogaden) Taita 0,95% Swahili 0,60% Samburu 0,50%

Minder as 1% van die populasie is van Europa en Asië.

Taal Meeste mense in Kenia kan Engels en Swahili praat.

Religie 78% is Christene, 10% is Moslem en die oorblywende 12% beoefen ander godsdienste.

Sien ook Blanke Keniane

Eksterne skakels