duimnael|regs|300px|Die J. Wellington Wimpy karakter uit die Popeye tekenfilm.

Wimpy is 'n restaurantgroep wat hoofsaaklik kitskos soos hamburgers, slaptjips en melkskommels verkoop.

Geskiedenis Die Wimpy-handelsmerk is in die 1950's geskep in die Verenigde Koninkryk. Die naam is geïnspireer deur die J. Wellington Wimpy-karakter wat deur Elzie Crisler Segar geskep is en in die Popeye-tekenfilms verskyn het.

Wimpy se eerste restaurant in Suid-Afrika het in 1967 in Durban oopgemaak.

Op 27 Februarie 2007 het Famous Brands (wat die Wimpy-konsessieonderneming in Suid-Afrika besit) aangekondig dat hulle Wimpy VK gekoop het.

Internasionale takke Wimpy het takke in die volgende lande:

, , , ,, , , ,, , , ,, , , en .

duimnael|links|300px|'n Wimpy in Koeweit

Sien ook Lys van vername restaurante in Suid-Afrika

Kategorie:Kitskosrestaurante