Bujumbura 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land  Provinsie Bujumbura Koördinate  Stigting 1889 Oppervlakte:    - Totaal 86,54 vk km  Hoogte bo seevlak 774 m Bevolking:    - Totaal (1990) 235 440  - Bevolkingsdigtheid 2 720,6/vk km Tydsone UTC +2  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Amptelike webwerf villedebujumbura.org

Bujumbura is die grootste stad van Burundi met 'n bevolking van 235 440 in 1990 en 'n oppervlakte van 86,54 km². Dit het tot op 24 Desember 2018 as hoofstad van Burundi gedien, maar dié funksie is nou aan die ou hoofstad van die voormalige Koninkryk Burundi, Gitega, teruggegee.

duimnael|links|300px|Reënerige dag in Bujumbura Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Burundi