Euryops exudans is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Oos-Kaap waar dit op die Sneeuberge tussen Graaff-Reinet en Cradock bo 1 600 m. voorkom. Dit het 'n voorkomsgebied van 1119 km² en het tans geen bedreigings nie.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika