Keiskie se Poort is 'n bergpas in die Noord-Kaap op die P2279-pad deur die Keiskieberge. Die pas is suidsuidoos van Calvinia geleë by die koördinate . Dit bereik 'n hoogte van 1 207 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:5.
Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Bronne Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com
Verwysings
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap