Die Bloupoort in die Noord-Kaap van Suid-Afrika lê tussen die Brandkop en die suidelike punt van die Bloukranspas in die noordelike deel van die Tankwa-Karoo.

Hierdie poort op die P2280-pad is by die koördinate en suid van Calvinia. Dit bereik 'n hoogte van 1 284 m bo seespieël.

Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Bronne Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com www.mountainpassessouthafrica.co.za

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Noord-Kaap